Sunday, October 19, 2008

i miss you...

Ek mis jou ha
ek mis ons chats op die dek ha
ek mis hoe ons dames lekker tee kon drink by die JD tafels ha
ek mis om saam met jou op die boeg te sit in die wind op die voyage ha
ek mis jou my mater
ek mis jou
jislaaikit ek mis jou!

No comments: